SA Jagters Hoof Webwerf

SA Jagters

Read the SA Hunters main webpage.

Lede Administrasie

e-Hunter

Aanlyn Lede Administrasie vir nuwe en bestaande lede

Jag Bestemmings

jagbestemmings

Besigtig of lys jou Jagbestemming

Baviaanspoort Tak Nuus

Lede-aande

Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathi Park Lapa. Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam. Pap, sous,slaai en vure word voorsien. Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel.

Senior Opleiding

Die volgende Toegewyde kursus vind plaas 7 & 8 September 2018. Kontak vir Schalk vir inligting oor kursusse en ander navrae aangaande senior opleiding. wbkrsm@gmail.com

Junior Opleiding

Die volgende Junior kamp sal plaasvind 31 Aug tot 2 September. Verdere besonderhede sal later bekend gemaak word. U is welkom om vir Danie Nieuwoudt (083 268 7294) in die verband te kontak.

Skietaangeleenthede

Takskiet vind elke 3de Saterdag van die maand plaas op Generaal Piet Joubert skietbaan, Hammanskraal. Besoekers is baie welkom. Bring eie verversings en let asseblief daarop dat geen alkohol op die skietbaan toegelaat word nie. Skietbalkies kan by Roelandi by die skietbaan bestel word.

<

Read more...

Kalender

Mon Jun 11 @ 6:00PM - 09:00PM
Komiteevergadering - Inyathi Park
Wed Jun 13 @ 7:00PM - 10:00PM
Lede-aand - Inyathi Park
Sat Jun 16
VAKANSIEDAG -
Sat Jun 16 @ 7:00AM - 03:00PM
Baviaans Skietdag - Gen Piet Joubert
Sat Jun 23
Impala 3 Kuns - Gen Piet Joubert
Mon Jul 09 @ 6:00PM - 09:00PM
Komiteevergadering - Inyathi Park
Wed Jul 11 @ 6:00PM - 09:00PM
Lede-aand - Inyathi Park
Sat Jul 21 @ 7:00AM - 04:00PM
Baviaans Skietdag - Gen Piet Joubert

Bewaring

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 9 guests and no members online