Jagmeester

Published on 10 March 2017

img13

Die jagmeester hou 'n Jagregister en Register van Jagbestemmings by. Die registers is by die lede-aande beskikbaar en ons versoek dat u asseblief die registers voltooi om ons databasiste help aanvul.

Inligting is direk by hom beskikbaar.

 

 

 

 

Opleiding

Published on 08 March 2017


Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word op die jaarprogram aangedui.  Vir enige navrae kontak die opleier by die volgende nommers:

Senior Opleiding - Schalk du Plessis - 083 238 9117

Junior Opleiding - Danie Nieuwoudt - 083 268 7294

 

Die datums vir die Toegewyde Jagter kursus is:

- 8 & 9 September 2017

- 6 & 7 Oktober 2017

 

Die volgende junior kamp is:

- 1 tot 3 September 2017

 

20150909 185856

Bav Opleiding

20150307 162611

 

 

Branch Activities

Published on 17 September 2013
Takskietdae

Takskiet vind elke 3de Saterdag van die maand plaas op Generaal Piet Joubert skietbaan, Hammanskraal. Besoekers is baie welkom. Bring eie verversings en let asseblief daarop dat geen alkohol op die skietbaan toegelaat word nie.  Skietbalkies kan by Roelandi by die skietbaan bestel word.

 

Opleiding


Ledeaande

Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathi Park Lapa. Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam. Pap, sous,slaai en vure word voorsien. Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel.

 

Lede-aande

Published on 08 March 2017

Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathi Park Lapa. (Sien kalender vir datums)

Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam. Pap, sous,slaai en vure word voorsien. Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel.

 

 

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 337 guests and no members online