Takskietdae

Published on 08 March 2017

Takskiet vind elke derde Saterdag van die maand plaas op Generaal Piet Joubert skietbaan, Hammanskraal. (Sien aanwysings elders op web-blad) Ons begin 7:00 met opening waarna ons inskiet en dan die tabelle vir die dag begin skiet.

Besoekers is baie welkom. Bring eie verversings en let asseblief daarop dat geen alkohol op die skietbaan toegelaat word nie. 

Skietbalkies kan by Roelandi by die skietbaan bestel word.

Skiettabelle skedule

Maande: 1, 3, 5, 7, 9

Vlakte, Rooijakkals, Bosveld, Rooibok sonder rus, Big Bore en Jaghandwapen

Maande: 2, 4, 6, 8 & 10

Vlakte, Swartwildebees, Bosveld, Vlakvark, .22 Randslag & Haelgeweer

Maand: 11

Pretskiet

skietdag 1 20170928 1415509230   skiet darryl 1 20170928 1393565103  carl in aksie 1 20170928 1117109566 teiken 1 20171016 1990877929 teiken 2 20171016 1874095312

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 143 guests and no members online