Events Calendar

Previous month Previous day Next day Next month
See by year See by month See by week See Today Search Jump to month

20 JAAR PARTY / Jaareindfunksie

Saturday 25 November 2017, 12:00am - 11:59pm
by  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Hits : 119

Die tak Baviaanspoort is hierdie jaar 20 jaar oud. Die Jaareindfunksie en die verjaardag partytjie word gekombineer en ons wil sommer die hele dag lekker saam kuier op 25 November 2017. Ons beplan om reeds vanaf 12:00 met Boeresport en Pretskiet te begin. Stalletjies, musiek en springkasteel word die heel dag verskaf. Die Baviaanspoort Meriete toekennings begin vanaf 17:00 waarna ons gaan braai en verder kuier.

Kaartjies van R100 per persoon is beskikbaar by komiteelede. Voorskoolse kinders is gratis. Vir die R100 ontvang jy braaipakkie, pap, sous, slaai sowel as ‘n 20 Jaar gedenkbeker.

Location : Inyathi Park

Back

JEvents v3.0.13 Stable   Copyright © 2006-2013

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 38 guests and no members online