Bewaring

Published on 08 March 2017

Die tak is voortdurend op soek na nuwe geleenthede waarin ons, ons passie vir wild en die natuur kan uitlewe in die vorm van bewaringsprojekte of ondersteuning aan bewaringsinstansies.

Ekologie Seminaar

Op Saterdag 2 September bied ons ‘n kort ekologie seminaar aan by Inyathi Park vanaf 8:00 tot ongeveer 13:00. Bring asb vleisie en drinkding saam vir lekker kuier na die tyd. Die onderwerpe is as volg:

  1. Basiese ekologie van die jagveld (Danie Smit)
  2. Indringer plante in die jagveld (Hercules Swart)
  3. Siektes in die jagveld (Dr Ryan Blumenthal)
  4. Vuur, goed of sleg, in die jagveld (Frans Fouche)

 

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 349 guests and no members online