Aanwysings

Published on 02 May 2017

Inyathi Park

Inyathi Park - Kaart

Genl Piet Joubert Skietbaan

Pietersburgsnelweg A

Neem Zambezi-afrit (OOS)
2de verkeerslig (± 1 km) draai links (NOORD) in Molotopad.
Ongeveer 24km verder neem Hammanskraal-afrit (draai links / WES) - daar is 'n TOTAL vulstasie / plaaswinkel aan die regterkant van die pad. Volg die grondpad vir ongeveer 12 km - skietbaan is aan jou linkerkant - volg aanwysings.

Pietersburgsnelweg B

Neem Zambezi-afrit (OOS)
2de verkeerslig (± 1 km) draai links (NOORD) in Molotopad.
Ongeveer 18km verder, 'n kilometer of twee na die SAPD Hondeskool, is die Walmansdal-afrit na links, neem die afrit, dis vir ongeveer 2 kilometer 'n teerpad en word dan 'n grondpad.
Ry tot by T-aansluiting, draai regs tot by volgende T-aansluiting draai links, die baan is onmiddelik aan die linkerkant.

Pietersburgsnelweg C (Tolhek)
Neem Boekenhoutskloof / Hammanskraal-afrit - oor snelweg in 'n Oostelike rigting op grondpad vir ongeveer 12 km. Skietbaan is aan jou regterkant - volg aanwysings.

Koordinate by die ingangshek is Suid 25˚ 26’ 37.5” Oos 28˚ 23’ 41.3”

Piet Joubert

 

Ondersteun Ons Borge

       

Search

We have 352 guests and no members online