Jagsake

Die jagmeester (Rodney Hall) hou 'n Jagregister by. Die registers is by die lede-aande beskikbaar en ons versoek dat u asseblief die registers voltooi om ons databasis te help aanvul.

Op SAJWV se web bladsy is daar heelwat inligting oor Jag-bestemmings beskikbaar. Kyk gerus hier.

Trofees word jaarliks in April en September tydens die lede-aande gemeet. 

 

Attachments:
Download this file (Baviaanspoort Trofeeregister 2017.pdf)Baviaanspoort 2017 Trofeeregister[ ]427 kB

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Vir die interim vind ons takskiet geleenthede die eerste Saterdag van die maand by die NECSA skietbaan plaas. Kontak ons Read More
  • Ledevergaderings

    Normaalweg: Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathipark Lapa. (Sien kalender vir datums) Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word op die jaarprogram aangedui. Vir Read More
  • Jagsake

    Die jagmeester (Rodney Hall) hou 'n Jagregister by. Die registers is by die lede-aande beskikbaar en ons versoek dat u Read More
  • 1

We have 300 guests and no members online