Ledevergaderings

Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathipark Lapa. (Sien kalender vir datums) Ons probeer om dit ook interesant te maak deur van tyd tot tyd sprekers te reël.

Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam. Pap, sous, slaai en vure word voorsien. Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel.

Aanwysings na Inyathipark

 

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Takskiet vind elke derde Saterdag van die maand plaas op Generaal Piet Joubert skietbaan, Hammanskraal. Besoekers is baie welkom! Ons Read More
  • Ledevergaderings

    Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathipark Lapa. (Sien kalender vir datums) Ons Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word op die jaarprogram aangedui. Vir Read More
  • Jagsake

    Die jagmeester hou 'n Jagregister by. Die registers is by die lede-aande beskikbaar en ons versoek dat u asseblief die Read More
  • 1

We have 321 guests and no members online