Opleiding

Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word op die jaarprogram aangedui.  

Vir enige navrae kontak die opleier by die volgende nommers:

Senior Opleiding: Schalk du Plessis - 083 238 9117

Junior Opleiding: Danie Nieuwoudt - 083 268 7294

Toegewyde Jagter en Sportskut kursusse word aangebied in:
- Februarie, Maart, September en Oktober (Datums op kalender)

Die Junior kampe vind plaas:
-  Februarie en September

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Vir die interim vind ons takskiet geleenthede die eerste Saterdag van die maand by die NECSA skietbaan plaas. Kontak ons Read More
  • Ledevergaderings

    Normaalweg: Lede-aande vind plaas om 19:00 op die 2de Woensdag van elke maand, te Inyathipark Lapa. (Sien kalender vir datums) Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word op die jaarprogram aangedui. Vir Read More
  • Jagsake

    Die jagmeester (Rodney Hall) hou 'n Jagregister by. Die registers is by die lede-aande beskikbaar en ons versoek dat u Read More
  • 1

We have 71 guests and no members online